Deursoek duisende Afrikaanse webwerwe met hierdie soek enjin
Hoe om beter te soek:
Voorbeeld 1: Voorbeeld 1: Ek soek vraestelle
Tik dan die volgende in die soek boksie: vraestelle
Voorbeeld 2: Ek soek biologie vraestelle
Tik dan die volgende in die soek boksie: "biologie vraestelle"
Voorbeeld 3: Ek is opsoek na hulp met skooltake maar weet nie of ek dit skooltake of skool take moet spel nie
Tik dan die volgende in die soek boksie: Skooltake of skool take. Dit maak nie saak hoe jy dit spel nie die soek enjin sal jou resultate vir jou kry.
|